Ek-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 1 month agoLemmy be likemedia.piefed.socialimagemessage-square438fedilinkarrow-up11.19Karrow-down1173
arrow-up11.02Karrow-down1imageLemmy be likemedia.piefed.socialEk-Hou-Van-Braai@piefed.social to Lemmy Shitpost@lemmy.worldEnglish · 1 month agomessage-square438fedilink
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·1 month agoEk is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up3arrow-down3·edit-21 month agoDankie!! Jy is die eerste wat agter kom. As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
minus-squareTastehWaffleZ@lemmy.worldlinkfedilinkarrow-up2·1 month agoEk sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
minus-squareEk-Hou-Van-Braai@piefed.socialOPlinkfedilinkEnglisharrow-up2arrow-down1·1 month agoAh lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.
Ek is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer `n bietjie van 'n gemeenskap daar bou.
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.